Dertien swemmers van die Laerskool Stulting het tydens die Provinsiale Swemkampioenskappe in Cradock sestien medaljes (vier goud, ses silwer en ses brons) losgeswem. Brian Katoo is as die Oos-Kaap Vicor Ludorum aangewys. Op die foto is Danica Barbas en Cayla Bakkes. Foto:VERSKAF
Leerders ryg medaljes in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.