Top-redenaars van die Laerskool Jeffreysbaai – Carmia van Wyk (graad 4), Mienke Smit (graad 4) en Kelsey Justus (graad 5) – neem op 24 Mei in George aan die tweede ronde van die ATKV Redenaars-kompetisie deel. Dit volg na hulle talle ander redenaars tydens die eerste ronde in Port Elizabeth uitgestof het. Foto:VERSKAF


Leerders praat hond uit ’n bos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article