Lienka Botes, ’n graad 2-leerder by die Laerskool Stulting in Humansdorp, het ’n eerste plek in die o.8-meisies afdeling en ’n algehele tweede plek in die o.8-junior afdeling behaal tydens die onlangse Eastern Cape Canoe Marathon Champs by die Kromrivier in St. Francisbaai. Foto:VERSKAF


Leerder roei vir medalje

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article