Die Laerskool Jeffreysbaai is baie opgewonde om nege opvoeders by die skool te verwelkom. Van links is Beate Lindeque (graad 2), Deniel van Rooyen (graad 1), Nika van Niekerk (graad R assistent), Tana van der Nest (grondslagfase assistent), Darren Domingo (sportkoördineerder), Sabrina Oelofsen (graad 3), Tarien Opperman (graad R), Lillecha Botha (graad R) en Carina Botha (seniorfase: remediëring). Foto: VERSKAF


Laerskool Jeffreysbaai verwelkom nuwe opvoeders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article