Krieketspeler Michael Pienaar van die Laerskool Stulting in Humansdorp is na hul krieketwedstryd teen die Hoërskool McLachlan in Joubertina as die Man-van-die-Wedstryd aangewys. Michael het 66 lopies vir vier paaltjies aangeteken. Stulting het met 100 lopies gewen. Foto:VERSKAF


Krieketspan maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article