Die o.13 Kouga-rugbyspan deel vanjaar die beker met PE Stad. Met die wentrofee is Kouga-spelers Tiaan Muller (spanbestuurder), Steve Kruger (afrigter), MC Strydom (onderkaptein), Corney van der Watt (kaptein), Divan Potgieter (afrigter) en Waylon Nelson (assistent-spanbestuurder). Foto:VERSKAF


DIE Kouga o.13-rugbyspan het onlangs aan die jaarlikse Sub-Unnie Rugbytoernooi by die Marlow Landbouskool in Cradock deelgeneem.

Agt sub-unies van die Oostelike Provinsie het aan die toernooi deelgeneem.

Die Kouga-rugbyspan deel die wentrofee met PE Stad.

Uitslae

  • Kouga 26 – 5 Karoo
  • Kouga 55 – 0 Kwazmon
  • Kouga 7 – 19 PE Stad
  • Kouga 38 – 22 Uitenhage (semi-finaal)
  • Kouga 12 – 12 PE Stad (finaal)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article