Lede van die Jeffreysbaai Rolbalklub het meer as 100 kombersies ingesamel vir katte en honde vir die koue winter wat voorlê. Die skenking is oorhandig aan die DBV ASSISI Humansdorp en Jbay Animal Rescue. Van links is Petro Toerien, Jenny Putter (DBV), Desmond Dous (DBV), Lynn Fortmann, Riana Caine, Annalise Meyer van die Animal Rescue, en Hannie Ridder. Foto:VERSKAF


Kombersies teen die koue

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article