Dié jaar het Poppy’s Daycare se kleinspan besluit om vir die Jbay Animal Sanctuary te help met kos, speelgoed en kombersies vir die diere waarna hulle omsien. Poppy’s Daycare wil met hierdie gebaar hul dank betoon aan die Jbay Animal Sanctuary personeel vir alles wat hulle vir die diere doen. Foto: Verskaf


Kleinspan doen hul deel vir diere

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article