Dié vier jong manne van die groep Vierkant het die gehoor gaande gehad. Hulle is van links Niehan Krüger, Alexander Smuts, Albert Klopper en Wilhelm Rautenbach.

Foto: Veronica Fourie

Inikollig is kunstefees in die kleine

Dié vier jong manne van die groep Vierkant het die gehoor gaande gehad. Hulle is van links Niehan Krüger, Alexander Smuts, Albert Klopper en Wilhelm Rautenbach.

Foto: Veronica Fourie

Die Hoërskool Nico Malan het onlangs ’n spoggerige kunstefees, Inikollig, in die kleine aangebied. Feesgangers kon verskeie produksies, wat die leerlinge self geskryf en opgevoer het, in klaskamers geniet. Dit was volgens ’n goed uitgewerkte feesprogram.

Die produksies het gewissel van sang en dramatisering tot musiekuitvoerings en ’n revue.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article