’n Jarelange vriendskaplike atletiekbyeenkoms was vir die 70ste jaar aangebied deur die Hoërskool Paul Sauer op Bosbokpark op 5 Februarie. Die deelnemende skole was die Hoërskool McLachlan, Hoërskool Wittedrift en Hoërskool Paul Sauer. Dit was beslis een vir die boeke met die geliefde gelukbringer – Bokkie – altyd naby! Op die foto’s verskyn Bokkie, die deelnemende skole, dirigente en hoofleiers. Foto’s: VERSKAF


Hoërskool Paul Sauer bied 70ste SOK aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article