Die leerders van die Chigwell Primêre Skool in Patensie spog met knus groen mussies. Skoolhoof Peter Gert Dolph (tweede van links) ontvang die warm donasie van (van links) Tony Bergman, Martha Geldenhuys en Erica Jonas van die geestelike plaasbedieningsgroep wat die skool die afgelope jaar bedien het. Foto:VERSKAF


Groen, groener, groenste kappies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article