Gospelsanger Lizette Janse van Rensburg van die Wes-Kaap tree op Saterdag, 5 Oktober om 10:00 tydens ’n damestee by die Volle Evangelie Kerk in Humansdorp op. Op Sondag, 6 Oktober bedien sy die gemeente met sang en musiek tydens die oggend-erediens. Toegang is gratis. Vir meer inligting, skakel past Tinus Smit by 084 626 9719. Foto:VERSKAF


Gospelsanger besoek Humansdorp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article