Athol Hayward (links) het tydens die jaarlikse Kansa-gholfdag met 43 punte en ’n voorgee van agt as die wenner uit die stryd getree. Hy ontvang sy trofee van Kouga Sages voorsitter, George Lawrie (regs). Die wenner van die damesafdeling is Jean Meyer met 36 punte. Die fondsinsamelingdag, ondersteun deur 74 spelers, is deur die Kouga Sages senior gholfspelers, in samewerking met Sanlam, aangebied. Nagenoeg R7 000 is vir dié nie-winsgewende organisasie ingesamel. Foto:VERSKAF
Gholfdag slaan fondse los
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.