Ozrick Kapank, Annalene Uys, Johan Janse van Rensburg en Alet Bezuidenhout van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie is as die Graad 4-leerders se mentors aangewys. Hulle help leerders met die oorgang na die intermediêre fase, bied ondersteuning en gee raad. Foto:ALISON EEKHOUT
Gamtoosvallei wys mentors aan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.