’n Handjievol lede van die Gamtoos Duiwe-federasie het die naweek hul eerste wedvlug in ’n oostelike-rigting in maklike omstan-dighede vanaf Komga aangepak.
Uitslae
1, 6, 7 – Cecil Ellis (Humansdorp)
2, 3, 99 – Peet Wiese (Jeffreysbaai)
4 – Duvenhage Lofts
5 – Donovan Minnaar
8 – Albert Moggee
10 – Fanie Ferreira

