Kowie Loots is in die Kouga-gebied bekend as gholf-afrigter van formaat. Van sy studente is aanvanklik skepties wanneer hulle hom vir die eerste keer sien, want die 54-jarige Loots is ná ’n fratsongeluk gestrem en gebruik net sy regterarm. Sy passie vir sport en behoefte om kinders uit agtergeblewe gemeenskappe in die Kouga-gebied gholfvaardighede aan te leer, het daartoe gelei dat hy onlangs saam met Albe van der Westhuyzen (Jeffeysbaai) en Kelly-Ann Loots (Humansdorp) die Kowie Loots Gholf-akademie, ’n nie-winsgewende liefdadigheidsorganisasie, in Jeffreysbaai gestig het.Lees meer hieroor op bl 6. Foto: Gerber Photo & Film
Fratsongeluk stuit dié man nie!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.