Graad 7-leerders van die Hankey Primêre Skool het tydens die skool se jaarlikse entrepreneursdag die geld laat inrol – die meeste sedert dié dag van stapel gestuur is. Dié dag vorm deel van hulle Ekonomiese Bestuurswetenskap-projek. Hoofseun Zavian Human, Enrique Kramer, Rushane Booysen, Delano Draai, Lathaniel Smith, Curwin Swemmer, Josh Fortuin, Esra Afrikaner en Rijustiano Fortuin stel hul verkoops- en bemarkingsvaardighede ten toon. Foto:VERSKAF
Entrepreneurs laat geld inrol
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.