DIE Eb Flo-blommeklub, in samewerking met die Oos-Kaapse Blomkunsvereniging, bied vanaf 26 tot 28 Julie ’n kleurvolle drie-dag fees van blommekuns by Fountains Mall in Jeffreysbaai aan – ’n eerste vir die Oos-Kaap.

Ervare blomkunstenaars en “groentjies”, insluitend skoolleerders, gaan verskillende temas met blomme en plantmateriaal uitbeeld: ’n handsak, ’n hangmandjie en ’n rok.

Toegang is R20 per persoon.

Vir meer inligting, skakel Anita Jordaan by 072 533 7725.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article