DIE Oostelike Provinsie Sierduif Vereniging hou hul jaarlikse Streekkampioenskap op 12 Mei vanaf 08:00 tot 14:30 by die Laerskool Altona in Groenbossies, Port Elizabeth.
Toegang is gratis.
Vir meer inligting, skakel Johan de Beer by 072 399 8952 of Nic Hanekom by 081 310 9351.

