Na agt weke van hard oefen – swem in bruin rivierwater, ure op ’n padfiets en draf – het drie bekende en top-fiks Patensie-vroue verlede naweek die uitmergelende Ironman-kompetisie in Port Elizabeth suksesvol voltooi. Op die foto is Danika Scheepers, Anel Ferreira en Chrisma Rautenbach. Foto:VERSKAF
Drie Patensie-vroue takel Ironman
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.