Jeffreys Bay Car Boot Sale: Join the bargain hunt on the first Saturday of each month in Da Gama Road, opposite the caravan park, from 08:00 to 13:00. The next car boot sale will take place on March 1. Bring family and friends to enjoy a morning or afternoon among a bunch of car booters. The entrance is at 2 Petunia Street. Contact Corine at 082 922 2260.

Alzheimerondersteuningsgroep: Die groep kom op Dinsdag, 4 Maart om 15:00 in die Eedenglensaal byeen. Almal is baie welkom. Vir navrae kontak Anna-Marié Jacobs by 082 874 6328 of Marietjie Boonzaaier by 084 409 3119.

Jeffreysbaai Tuinbouklub: Die volgende byeenkoms vind op Dinsdag, 4 Maart by die NG Kerksaal, Da Gamaweg, om 14:00 vir 14:30 plaas. Die spreker van die dag is Prof Hendri Coetzee (Extraordinary Associate-professor and Director of the Nature’s Valley Trust). Die onderwerp: “Redes waarom die mens ’n behoefte het aan tuinmaak”. Besoekers is welkom teen R10 per persoon. Vir navrae kontak Lia by 083 479 2769 of Terésa by 082 332 2650.

Boutique Opedag: Die opedag sal op Woensdag 2 April by die NG Gemeente Jeffreysbaai Da Gama-kampus vanaf 09:00 to 13:00 gehou word. Kom ondersteun, koop winskopie klere, kuier oor ’n lekker koppie koffie, en geniet saam pannekoek en heerlike poedings.

Aquarobics Therapy and Rehab Poly Clinic: Indoor heated swimming pool on Monday and Wednesday mornings. All ages welcome, especially elderly men and women. For all forms of arthritis, before and after operations/surgeries, heart problems, sports injuries, backpain, pregnancy, obesity, etc. For more info contact Yolande Burger, professional and internationally trained and fully qualified, at 082 877 7640 (after hours).

Kouga Jukskeiklub: Wie speel jukskei en wie wil graag speel? Ons is besig met ’n getal opname om aan Kouga Munisipaliteit voor te lê sodat daar voorsiening gemaak kan word vir hierdie sportsoort waaraan almal oud en jonk kan deelneem. Belangstellendes kan ons WhatsApp vir meer inligting: Yvonne by 083 309 7081 of Wynarda by 083 952 4514.

Send your entertainment tips to kougaexp@media24.com. The deadline for entries is Tuesdays at 14:00. Entries may be in English or Afrikaans.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article