Die Laerskool Gamtoosvallei se Deon van Jaarsveld is opgeneem in die o.10 OP-binnens-huise krieketspan. Hulle sal in Gauteng deelneem later die maand. Foto:VERSKAF
Deon gaan vir OP speel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.