Gospelsanger Berneace Slabbert tree op Sondag, 23 Februarie om 09:00 tydens die kerkdiens by die NG Kerk in Loerie op. Toegang is gratis. Vir meer inligting, skakel 082 318 6827. Foto:VERSKIAF