Yaël Malgas
-
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae aanlyn gemaak het.