Top-atlete van die Hoërskool Nico Malan in Humandorp het 27 medaljes – elf goud, sewe silwer en nege brons – tydens die onlangse PE Skole-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth opgeraap. Alwyn van Niekerk (foto) is as die Victor Ludorum aangewys, terwyl Trinika Brik? met die Victrix Ludorum-titel weggestap het. Roland van Wyk (o.17-gewigstoot, derde), AJ van Vuuren (o.17 110m-hekkies, elfde), DJ Zietsman (o.15 110m-hoogspring, 17de) en Alwyn van Niekerk (o.17) 150m, 18de) is onder die top 20 beste seunsatlete. Foto:VERSKAF
Atlete kry medaljes
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.