Die ATKV Jeffreysbaai het Amala Gesondheidsorg besoek en die inwoners en personeel bederf met koek en eetgoedjies asook klein geskenkies vir al die inwoners. Noodsaaklike ander items is ook oorhandig wat deur die inwoners gebruik kan word. Op die foto is Slabbert Theron, Koos Gelderblom, Germaine Gelderblom (almal van ATKV), Estelle Botha (matrone van Amala) en Christie Dorfling (ATKV). Foto: Verskaf


ATKV Jeffreysbaai bederf inwoners, personeel by Amala Gesondheidsorg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article