Jong Gamtoosvallei-inwoners het nagenoeg 120 oueres (bo 65 jaar) op heerlike potjiekos (twaalf potte), bykosse en poeding by Die Grand in Patensie trakteer – alles deur hulself gemaak en geborg. Die inisiatief, bekend as Aksie Oudoring is nou in sy vyftiende jaar, en deel van die ATKV Gamtoosvallei-tak se verskeie gemeenskapsprojekte. Daar word jaarliks sitrus en komkommers aan die inwoners geskenk. Foto:VERSKAF
ATKV Gamtoosvallei trakteer inwoners
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.