Jaco Marx (links) van Astonbaai het onlangs `n bielie van `n kabeljou saam met kaptein Chris Durant (regs) van Shaya Amanzi Charters in Port Elizabeth gevang. Die knewel trek die skaal op 40kg. Foto:VERSKAF