Die Laerskool Gamtoosvallei se Ané de Lange (regs) neem vanaf 16 tot 20 Junie aan die SA Netbalkampioenskappe in Boksburg deel. Sy is deel van die OP Netbalspan. By haar is afrigter Alison Eekhout. Foto:VERSKAF
Ané in OP netbal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.