Die Jeffreysbaai Tak van die ATKV het weereens uitgereik na die inwoners van die Amala Versorgingsoord in Jeffreysbaai, en hulle bederf met lekker koek, melkterte en tee. Donasies van verskeie items is ook gedoen om hulle noodvoorrade aan te vul. Elke inwoner het ook ’nsnoesige mussie, asook ’n serp ontvang. Op die foto is, van links, Koos en Germaine Gelderblom, Valencia Louw en Slabbert Theron tydens die kuier. Foto: Verskaf
Amala inwoners word bederf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.