Alcopone Bredell (regs), een van die jongste swemmers by die Laerskool Stulting in Humansdorp, het ’n beker vir sy uithouvermoë tydens die skool se onlangse interhuis swemgala ontvang. Sy ousus, Loulouvé Bredell (links), het ook aan die gala deelgeneem. foto:VERSKAF
Alcapone swem beker los
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.