DIE Kindersorg SA-Humansdorp hou hul algemene jaarvergadering op 13 Desember om 10:00 by die Kate van der Merwe Crèche in Cupido Straat in Arcadia, Humansdorp.

Vir meer inligting, skakel die Kindersorg by 042 295 2880.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article