Slimkoppe Anya Persent (graad R) en Handro Hickman (graad 1) van Pharos Skool in Jeffreysbaai het onderskeidelik eerste en tweede tydens die eerste ronde van die 0.8-skaakproewe geëndig. By die leerders is hul afrigter, Gavin Persent. Foto:VERSKAF


Leerders maak regte skuif

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article