Die Bambi Kleuterskool in Hankey het onlangs hulle plaaslike skoonhede tydens ’n fondsinsamelingsprojek gekroon. Tasneem Moodien (middel) is as Mej. Bambi in die 6 tot 9 jaar-kategorie aangewys. Alvinichia Vezasie (regs) is as eerste prinses aangewys, gevolg deur Zanande Matrose (links). Foto:VERSKAF


Bambi kroon skoonhede

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article