Swemmers Cayla Bakkes, Merwe van der Merwe en Natalie Reeves van die Laerskool Stulting in Humansdorp het drie rekords gebreek tydens die skool se onlangse interskole swemgala by die Hoërskool Nico Malan. Bakkes het die 25m-borsslag (meisies-ope) met 22 sekondes verbeter, terwyl Van der Merwe die seuns o.10 25m-vryslag met 16.31 sekondes verbeter het. Hy het ook die ope 50m-vryslag met 35.35 sekondes verbeter. Reeves het ’n trofeë vir haar deursettingsvermoë ontvang. Foto:VERSKAF


Leerders presteer by swemgala

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article