Die skool het op 1 Januarie 1919 vir die eerste keer geopen. Dit volg na ’n klein skooltjie in 1913 van Sunnyside na Jeffreysbaai verplaas en ’n nuwe primêre skool op 21 November 1918 gestig is. Leerders was in Volkswagen-busse vervoer. Foto:VERSKAF
Eerste skoolgebou spog met rooi dak
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.