Astrid Jenneker van die Graslaagte Primêre Skool in Humansdorp is deel van die o.13 OP-netbalspan wat in Junie vanjaar, aan die Suid-Afrikaanse All Ages Netbaltoernooi in Boksburg deelneem. Foto:VERSKAF


Astrid is in OP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article