Die Hoërskool Nico Malan het onlangs hul skoonhede aangewys. Wilmien van Biljon (links) is die senior wenner , gevolg deur Hanneke Lordan (tweede prinses) en Mienke Nel (eerste prinses). Ako Mbeki is as Mnr. Nico Malan aangewys, gevolg deur Travis Gradwell (eerste prins) en Tiaan Moore (tweede prins). In die junior afdeling dra Trinika Brink die kroon, met Anke Gerber en Timany Mostert as eerste en tweede prinsesse. Roland van Wyk is Mnr. Nico Malan Junior, gevolg deur CJ Ludeman (eerste prins) en Ruan Smit (tweede prins). Waldo Gouws en Mieke Steyn is as Mnr. en Mej. Persoonlikheid, en Johan Barndard en Anike Louw is Mnr. en Mej. Fotogenies. Foto:VERSKAF


Hoërskool Nico Malan wys skoonhede aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article