Geniet ’n geurige potjiekos-kompetisie en jolige dans met Lianie May om 19:30 vir 20:00 op Vrydag, 14 Junie – aangebied in aanloop tot die eerste Gamtoos Bash in Patensie. Kaartjies kos R190 per persoon en sluit ’n ete in. Skakel 083 556 3206. Foto:VERSKAF


Geniet dans met Lianie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article