Kayla Lötter, ’n graad 6-leerder by die Laerskool Stulting in Humansdorp, het ’n goue medalje in die pre-juniorafdeling van die onlangse Ritmiese Gimnastiek-uitnodigingskompetisie in Port Elizabeth ontvang. Foto:VERSKAF
Leerder verower goud
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.