Drie leerders van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp het verskeie medaljes tydens die onlangse JKS Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg verower: Kayla Jansen van Vuuren (brons vir kumite), Keenen de Hoed (brons vir kumite en kata) en Timany Mostert (goud vir kumite en brons vir kata). Foto:VERSKAF
Karateka skop medaljes los
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.