Eendag as ek groot is, wil ek ’n dominee wees. Of ’n boer, ’n brandweerman (wat oulike katte uit bome red), ’n onderwyser, ’n dokter of ’n loods. Die Wielie Walie Opvoedkundige Sentrum in Humansdorp het onlangs hul jaarlikse beroepsdag vir Graad R-leerders by die skool gehou. Nie net leer hulle meer oor verskillende beroepe nie, maar kweek ook selfvertroue. Simoné van der Walt, Meyer Pieters, Liam Davies, Ulrich Davies, Divan Joubert en Logan van Vuuren is gereed om die ‘grootmenswêreld’ aan te pak. Foto:MONIQUE BASSON
Eendag as ek groot is . . .
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.