Die ATKV Jeffreysbaai-tak het koek aan die Laerskool Jeffreysbaai-personeel bedien vir hulle harde werk deur die jaar. Skoolhoof Johan Dippenaar (middel) ontvang die “groot bederf” van ATKV-tesourier Christie Dorfling (links) en ATKV-ondervoorsitter Willie Louw. Foto:VERSKAF


ATKV beloon skool met koek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article