Ses leerders van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp het tydens die finale ronde van die Radikale Redenaarskompetisie op 12 Oktober, teen 1 600 topredenaars te staan gekom. Die leerders is (van links) Jenna Muller (redenaars 7de en eksperimenteel 4de), Sonneke van Rooyen (redenaars 12de), Jané Venter en Kayla Olivier (spanredenaars 4de), Mariche Watermeyer (redenaars 6de) en Inge Bower (redenaars 6de en Engelse poësie 3de). Foto:KERRY BELL-CROSS


Redenaars laat tonge klap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article