Die graad 5-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het onlangs hul jaarlikse entrepreneursdag by die skool gehou. Ondersteuners kon kies tussen heerlike eetgoed, lekkernye en ’n foto-hokkie. Annalene Uys en Zea Solaan is slaggereed om geld te maak.foto:ALISON EEKHOUT


Laerskool-leerders laat die geld inrol

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article