Rugby-afrigter, Abe Smith van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp, is as die OP Cravenweek o.18 A-Span agterlynafrigter aangestel. Die span draf eersdaags vir die 2020 Cravenweek in Port Elizabeth op die veld. Foto:VERSKAF


Onnie rig topspan af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article