Jêmblikke, visblikke drie by drie, ons is, ons is weet julle wie? Ons is, ons is kan julle raai? Ons is, ons is . . . Die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het onlangs hulle kleure-atletiek by die skool gehad. Die oranjespan het met die geesbeker weggestap, terwyl die oranje- en groenspan die atletiekwennerstitel deel. Met die atletiekskild is (van links) Chrislie Ferreira, Aya Blaauw, Bea Verwey en Nicholas Moore. Foto:ALISON EEKHOUT


Gamtoos hou atletiekdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article