Ses toprolbalspe-lers van die Jeffreysbaai Rolbalklub verteenwoordig die Oostelike Provinsie by die Inter-Distrikte Toernooi in Pretoria vanaf 8 tot 13 Maart. Die spelers is (van links) Morné Bekker, Retha du Plessis, Suzette de Beer, Petro Toerien, Jackie van Heerden en Barry van Wyk.Foto:VAL JACKSON


Jeffreysbaai se rolbalspelers haal OP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article