Swemmers van die Laerskool Stulting in Humansdorp het vroeër vandeesmaand teen swemmers van die Laerskool Jeffreysbaai, die Victory Christian School (VCS) en die St Francis College kragte gemeet. Hulle het ’n algehele derde plek behaal, terwyyl St Francis College die Bayview Boating trofee losgeswem het. Jeffreysbaai en VCS het onderskeidelik tweede en vierde gekom. Foto:VERSKAF


Stulting leerders swem vir trofee

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article