’n Ma-en-dogter-span van Jeffreysbaai Rolbalklub het onlangs uitstekend presteer in die Personal Trust se OP damespare-kampioenskappe. June Scheepers en Retha du Plessis het saam silwer verower. Van links is Des Edwards (President van OP rolbalunie), June Scheepers, Retha du Plessis, en Carl Vermeulen (Personal Trust). Foto: VERSKAF


Ma en dogter verower silwer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article